Introduction video

THWB 01

Deel 1 van 10

R 200 (Inc. Vat)


This Course Includes

35 Days Learning Content
Assessment
On Demand Training

Accreditation

Gideon Robert University Melzara College -

Share this

  • Here is exactly what we cover in this course:

    Ons  bestempel die pastor se werk as pastorale werk waarmee ons bedoel dat dit klerikaal of diakonaal (spiritueel) van aard is.   In ‘n eng sin beantwoord dit egter nie volledig in die mens se behoeftes nie omdat die mens, in hedendaagse perspektief, ‘n eenheidswese is waar die spirituele, emosionele, psigiese, kognitiewe en sosiale dimensies wel onderskei, maar nie geskei kan word nie.  Die intieme vervlegting van alle menslike fakulteite noodsaak dat ons ‘n holistiese benadering moet volg ten einde die mens volledig en effektief te kan bedien. In hierdie kursus bied ons ‘n bespreking en teorie vir so holistiese bediening onder die vaandel van welwees (Eng. wellness) en welstand (Eng. Wellbeing).  Die bestudering hiervan stel die student in staat om die modaliteite soos berading, liggaamsterapieë, kruie medisyne en lewenstyl aan te wend ten einde aan die breë spektrum van menslike behoeftes te voldoen; dit bied ‘n groot voordeel bo die van konvensionele berading. Insgelyks word die pastorale bediening meer klinies relevant en  professioneel effektief aangebied.

    Elke afdeling bied vrae vir toetsing en bespreking wat deur die mentor geassesseer word om ‘n rekord van studie saam te stel.  Die rekord bekend as POE (Portfolio of Evidence) is uiters belangrik ten einde krediete vir ‘n kwalifikasie op te bou.

    Die behaling van ‘n kwalifikasie in hierdie veld van welwees, verleen geleentheid om professioneel te registreer by die ASCHP, ‘n SAQA erkende professionele liggaam vir beraders (Sien www.aschp.net vir meer besonderhede

  • Course Curriculum

Session Expiration Warning

You've been inactive for a while. For your security, we'll log you out automatically. Click "Stay Online" to continue your session.

Your session will expire in 120 seconds.